Dit is Pieter-Dirk Uys sonder die grimering! Sonder rekwisiete vals wimpers of hoe hakke ... Met meer as 7 000 verhoogoptredes op sy kapstok is Pieter-Dirk Uys volksbesit. In Weerklink van 'n wanklank sy skreeusnaakse roerende memoires tree die mens agter die ikoon te voorskyn.