Perdita ly aan Hanekom-koppigheid 'n eienskap wat haar buurman Ben grensloos irriteer. Maar iets aan die mooie rooikop maak dat hy net nie kan wegbly nie. Is sy die vrou wat sy pierewaaier-hart kan tem?
Dimensions:
107 mm x 170 mm
Format:
Paperback / softback
Published Date:
01/04/2017
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk