Nadat Moessorgski na ’n uitstalling van skilderye van sy gestorwe vriend Viktor Hartmann gegaan het het hy in 1874 ’n klavierwerk geskryf wat in 1922 deur Ravel georkestreer is. Philip de Vos het met sy verse die werk gemoderniseer terwyl dit steeds die gevoel van hierdie klassieke meesterwerk behou.