Terwyl Pettson in die solder na visvanggereedskap op soek is spring Fielies per ongeluk op 'n groot groen wors van seil... Petteson se tent. Hoewel die kampery wat volg nie presies is wat Petteson in gedagte gehad het nie is kampeer saam met Fielies en die henne 'n onvergeetlike avontuur!