Home/General Books/Perspektief En Profiel - 'n Afrikaanse Literatuurgeskiedenis : Volume 2 - VANCOLLER,H
Description
Die beskrywing van die geskiedenis van 'n literatuur is in verskillende opsigte 'n onontbeerlike onderneming. Ten eerste is dit die wyse waarop navorsers en belangstellendes die gemaklikste toegang kan kry tot die korpus van die literatuur.