Stories oor die pyn en vreugdes van verlief wees. Stories oor die waagmoed twyfel en uitdagings van jonk wees. Stories wat jou sal laat glimlag of 'n traan laat wegvee. Stories wat weet hoe dit voel om sestien te wees. Hierdie versameling bevat 28 stories deur van die bekendste skrywers in Afrikaans.
Published Date:
01/11/2017
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
137 mm x 212 mm x 15 mm