Home/General Books/Percy Jackson en die Olimpiers: Die Weerligdief - Rick Riordan
Description
Percy Jackson is op die punt om uit sy kosskool geskop te word ⦠al weer. En dis die minste van sy probleme. Die afgelope tyd maak allerhande mitologiese monsters en die gode van Olimpus hul opwagting in Percy se lewe