Hierdie kortverhale gee 'n histeriese kykie op alledaagse situasies: 'n tango-les in die platteland; die tannie wat so eenvoudig soos 'n ses-stuk legkaart is; die tandarts en sy assistent wat meer as net 'n spreekkamer deel ... Kyk een keer deur Lloyd Zandberg se oe na die lewe en niks sal ooit weer dieselfde wees nie.