Sergio is hot! Hy is die eerste prys! Soos 'n gratis vliegkaartjie Ysland toe met al jou verblyf betaal! En nou het hy vir Dienkie genooi om Vrydagaand in Parys saam met hom te gaan rolskaats. Sy weet nie of sy moet gaan nie. Want Sergio is 'n hunk. 'n Franse hunk. En die probleem is eenvoudig: Dienkie hou baie van hom