Penseel is 'n jaarlikse studente-uitgawe van Afrikaanse gedigte en kortverhale, saamgestel deur die VER[r]AS-komitee aan die Departement Afrikaans en Nederlands by Stellenbosch?universiteit. Hierdie bundel sluit debuutwerke deur Pieter Odendaal en Suzanna Bezuidenhout in.