Die middeljarige doktor Tertius Pelser is 'n gefrustreerde Geskiedenisdosent aan die Universiteit van Stellenbosch. Sy vervelige lewe verander handomkeer wanneer hy op ân aand homself oorgee aan drank en by ân jong student Carina slaap. ân Paar dae later is daar fotoâs van Tertius en Carina se sekseskapades op sosiale media.