Deesdae behels ân kinderpartytjie meer as net koek bak en ballonne opblaas. Jy stort baie tyd liefde en geld in om die dag ekstra spesiaal vir jou kind te maak. Gelukkig wys Party Magic 2 jou hoe maklik dit is om ân partytjie te hou en boonop te geniet.