Papawers vertel die aangrypende verhaal van die verhouding van 'n vrou met haar stiefseun wat aan skisofrenie ly. Sy begin 'n gesprek met hom in die hoop om hom en sy siekte te leer begryp maar haar konfrontasie met die skimme in die seun se kop bring meer vrae as antwoorde.
Published Date:
01/05/2010
Author:
Ingrid vander Veken
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
137 mm x 212 mm x 15 mm