General Books

R360.00
210 mm x 240 mm x 15 mm, Paperback / softback, Afrikaans, 184, 01/05/2008, 608 gr, Pamela Oberem
In stock
+

R180.00
9781415207413, Campbell,C
Ester Gelderblom en haar vriend Katjie bywoners in Oudtshoorn is al twintig jaar lank op die waglys vir regeringsbehuising. Wanneer nuwe huise gebou word...
In stock
+

R149.95
9780796307767, Graham,R
Ek weet baie goed hoe dit voel om in die bank te sit met 'n gebroke hart. Jare lank het ek in die kerk gesit met al my vrees twyfel en teleurstelling en...
In stock
+

R165.00
9780798173902, Thomas Pavitte
Out of Stock

R94.00
9781770200432, Marie Opperman
'n Affair om te vergeet is die ware verhaal van hoe die skryfster van haar man se affair uitgevind het haar reaksie daarop en hoe sy uiteindelik daarin...
In stock
+

R290.00
9780798145114, Karel Schoeman
Teen die einde van die negentiende eeu kom 'n middeljarige besoeker uit Europa in die binneland van Suid-Afrika aan. Versluis is 'n afsydige Nederlander wat...
Out of Stock

R235.00
9780624074700, Kristel Loots
In stock
+

R80.00
9780799330540, Snyman,M
In hierdie eg Suid-Afrikaanse ABC-boek word jong lesers aan die alfabet bekend gestel deur rympies oor inheemse diere en voels.
In stock
+

R300.00
9780799399219, Viljoen,B
Armoede doen die mens pyn aan wat veel dieper as honger; skuiling en kleding en ander geriewe gaan. En tog koester Bennie Welman sy drome teen hierdie...
In stock
+

R30.00
9781920475925, Francois Maree
Hendrik Hoenderhaan en Bessie Ronde-Eier ontdek 'n pienk ding wat soos 'n skulp lyk ... Die pienk ding het dan pitte maar dit lyk nie of dit in hul veld...
In stock
+

R195.00
9781920608002, Herman Charles Bosman
Jurie Steyn is boer en posmeester in die Groot Marico. Elke week wag Oupa Bekker At Naude (wat 'n draadloos besit) buurman Gysbert van Tonder die berese...
In stock
+

R150.00
9780798174060, Dihanna Taute
In stock
+

R130.00
9781432310363, Vanrooyen,F
’n Boelie ’n bangbroek en ’n bende gaan oor die fiktiewe lewens van kinders in Laerskool Steenbras en fokus op die hoofkarakter (Dewaldt) en sy vriende...
In stock
+

R95.00
9780799356595, Kulsen,A
Hierdie bundel kortverhale is die produk van 'n landswye kompetisie waarin Kuier-lesers hul skryfvernuf kon inspan. In die meeste verhale lees ons van mense...
In stock
+

R205.00
9780799349528, Dana Biddle
Kreatiewe en unieke breipatrone vir oud en jonk om die Winter te trotseer. Die moderne aanslag en interessante inligting oor breidraadvervaardigers maak 'n...
In stock
+

R48.95
9780625032969, Via-Afrika
In stock
+

R260.00
9781868901760, Anton F. Prinsloo
Out of Stock

R170.00
9781485301769, Leonard Nolens
Sedert sy debuut in 1969 met die bundel Orpheushanden het Leonard Nolens hom gevestig as een van die beduidendste Vlaamse digters van ons tyd.
In stock
+

R130.00
9780624030409, DUPLESSIS,F
In stock
+

R120.00
9781431603022, Elizabeth George
Elizabeth George se 'n Dogter na God se hart bied inspirerende en praktiese raad vir elke ma wat haar dogter wil leer om 'n goddelike lewe te lei. Elizabeth...
In stock
+

R195.00
9780624053101, Barend Vos
Silwer streams is 'n dorp soos enige ander op die Suid-Afrikaanse platteland. Daar is 'n kerk en 'n kafee 'n rolbalklub en 'n township 'n poliesman en 'n...
In stock
+

R249.00
9780795800801, Harry Kalmer
In stock
+

R170.00
9780624047636, Gerda Taljaard
Gerda Taljaard se debuutroman is ’n tragikomedie van wanhoop en byna waansinnige humor. Op ’n verbluffende wyse wys Taljaard aan haar lesers dat die lewe...
In stock
+

R72.00
9781869190910, Riana Scheepers
Wat is dit dan met my dat ek alewig op soek is na 'n huis? So vra Riana Scheepers ook in een van die sketse van hierdie bundel. Oral waar sy reis - en dis...
In stock
+