As die reisgogga jou byt en jy die gewoel van die stad wil ontsnap is Padlangs Suid-Afrika net die boek vir jou. Hierdie boek bevat 20 ikonies padreise and 100de kleiner roetes wat almal maklik hanteerbaar is in ân gewone sedan.
Publisher:
Mapstudio Also Maps & Travel