Hierdie is ân drie-in-een boek! Afrikaanse vertaling van Paddington. ân Naamlose beertjie uit Donker Peru beland op Paddington Stasie met slegs ân tas ân halflee fles marmelade en ân etiket wat lees: âKyk asseblief mooi na hierdie beer.â