Hierdie is 'n drie-in-een boek! Afrikaanse vertaling van Paddington. (Paddington die kunstenaar; Paddington in die hospitaal & Paddington by die dieretuin). Paddington - die beertjie uit Donker Peru - en sy vriend besoek 'n kunsuitstalling wat Paddington daar en dan laat besluit om ook te skilder.