Dit is die ironie van die lewe dat die dinge waarna jy die hardste streef omdat jy meen dat jy daardeur geluk kan verwerf jou ontgaan juis op die oomblik wanneer dit net binne jou bereik le. Dit is die pad van die lewe wat na eensaamheid lei. Willem ân uitgeworpene is oortuig dat daar niks op die aarde is om na te strewe en voor te werk nie.