Home/General Books/Die Otters in Die Okavango-moeras: Boek 8 - Cor Dirks
Save 20%
Description
Die Otters gaan saam met hulle pa's op 'n kampeervakansie na Moremi 'n wildreservaat in die oostelike gedeelte van die Okavango-delta. Een pa nooi 'n studentevriend van hom en die se seun Berrie ook saam.