Home/General Books/Die Otters en die huis op die krans: Boek 4 - Cor Dirks
Save 20%
Description
Buks Kassie en Litte - oftewel die Otters - hou vakansie maar sal dit sorgeloos verloop met son see roomys en visvang elke dag? Wanneer drie boelies sorg dat een van die Otters in die see beland begin misterieuse dinge gebeur…