Buks Kassie en Litte - oftewel die Otters - is nou heeltemal tuis in graad agt en in die koshuis van Hoerskool Volkstroom. Dit is nie net die Otters se aartsvyande die Vuis nie maar ook die onderwysers en die dorpsmense wat gou besef dat die Otters 'n groep is om mee rekening te hou.