Openbaring is 'n inspirerende reisstorie wat wipplank ry tussen twee uiterstes -- C. Johan Bakkes en sy reisgenote trotseer die koudste en warmste plekke op aarde waar mense nog leef en 'n bestaan maak in onderskeidelik die snerpende Siberiese koue en die verswelgende hitte van die Danakil-depressie.
Published Date:
10/03/2016
Publisher:
Queillerie Publishers (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
130 mm x 198 mm