Wie is Jesus regtig? Dit is die vraag wat in baie mense se koppe is - gelowiges en soekendes. Bekroonde joernalis (voorheen van Beeld) en redakteur van Kerkbode Neels Jackson volg in Op soek na Jesus 'n unieke benadering ... Dit is 20 eeue gelede en 'n ondersoekende joernalis sit in sy koerantkantoor in Jerusalem.