Kinders vanaf 2 jaar gaan hope pret he met die oulike tonele in hierdie boek wat hulle kan inkleur en met plakkers versier. Die boek sluit ook 100 plakkers in. So leer kinders speel-speel meer oor allerhande soorte voertuie. Boonop help die boek kinders om hul waarnemingsvermoe en fyn motoriese vaardighede te ontwikkel.
Published Date:
19/06/2019
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
220 mm x 285 mm x 15 mm