Oplaas ân nuwe roman deur die bekroonde skrywer John Miles. Dieselfde temas geld as in sy vroeere werk: ân besinning oor die vervlietendheid van die menslike bestaan & die onontkombaarheid van die dood deurgaans gekenmerk deur Miles se herkenbare amper moedswillige humor. ân Meesleurende roman met ân merkwaardige insig in die mens se lot.
Published Date:
15/11/2016
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
152 mm x 234 mm x 15 mm