Hierdie is die derde bundel van die joernalis se SARIE-rubrieke. Na 10 jaar 9 joernalistieke pryse 2 suksesvolle verhoogverwerkings wat landwyd deur meer as 80 000 lesers gesien is vra vroue (en mans) steeds na meer.
Publisher:
Protea Stellenbosch Oorplasin