n Veertigtal stories deur een van ons gewildste skrywers. Stories met humor en met droefheid van dinge wat verander het en dinge wat dieselfde bly oor families en oor vreemdelinge. Die mens is die storie die storie is die mens het Dana self-erkende storiesmous by geleentheid gese.