'n Wereld vol geheimenisse ontvou namate Doemdoempie en Sakkibiaan met hul nuwe familie – waaronder die reuseboomsprinkaan Tjierlabaai die rooioog-rivierwese Liewenatan en die mak silwer rugjakkals Peppitan – hul vyande moet trotseer en deur die Kalahari trek.