Met kwessies rondom die wording van Afrikaans in al sy historiese varieteite lewer Heinrich Grebe in Op die keper beskou â oor die ontstaan van Afrikaans 'n kritiese ontleding samevatting en verwerking van verskillende standpunte en gegewens oor Afrikaans as taal.