Kort voor sy dood in die 1980âs gee Stefan Hertmans se oupa aan sy kleinseun ân paar volgeskrewe ou dagboekies. Jare lank durf Hertmans dit nie oopmaak en lees nie â tot op ân dag dat hy dit wel doen. Stefan Hertmans se jare lange fassinasie met sy oupa se lewe bring hom uiteindelik tot die skryf van hierdie roman.