Home/General Books/Oorlewingsgids vir 'n bedonnerde diva - Sophia Kapp
Description
Simone se tweede huwelik eindig ook rampspoedig. Op die Vrystaatse dorpie waarheen sy en haar seun hulle begewe word hulle omring van kleinburgerlikes groot geeste en veral een geesgenoot.