Hierdie titel is anders as ander boeke want jy is die hoofkarakter in die storie en jy kan kies wat jy wil doen. Maar wees versigtig! Want as jy keuses maak moet jy ook die gevolge van jou keuses hanteer ... 'n Oorlewingskamp in die berge is nie juis jou idee van pret nie.
Dimensions:
137 mm x 212 mm x 15 mm
Format:
Paperback / softback
Published Date:
01/07/2010
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk