Oorkom jou vrees is die vierde boek in Lux Verbi se nuwe Bybelstudiereeks Ontdek God in die Bybel. Hierdie nuwe boek fokus op die vele maniere waarop vrees die gelowige se lewe kan beinvloed en hoe om hierdie verskillende vrese te oorkom.
Author:
Benescke Janse van Rensburg
Publisher:
STASSEN BOEKWINKELS