In Oor en weer gee Hennie Aucamp 16 onderhoude weer wat tussen 1972 en 2008 met hom gevoer is. Die verskillende onderhoudvoerders tree met Aucamp in gesprek oor sy skrywerskap sy literere beskouings sy siening van die stand van Afrikaans en die resensie bedryf.