Daar is nie ’n grondpad te sinkplaat plaasdraad te hoog of aanwysings te gebrekkig om Jackie Grobler te keer nie. As hy eers ’n monument in sy visier het sal hy dit vind. In hierdieboek reis hy oor berge en dale van Lichtenburg in Noordwes tot die heuwels van Tabankulu in die Oos-Kaap op soek na interessante monumente en gedenk plekke.
Published Date:
17/05/2017
Publisher:
Jonathan Ball Publishers SA
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
152 mm x 233 mm x 15 mm