In Onvoorwaardelik ontmoet die leser vir Samantha Crawford 'n bekroonde kinderboekillustreerder - sy het skynbaar alles wat die lewe kan bied. Tot sy die persoon wat die diepste in haar hart le verloor. Sy baklei teen die wanhoop en hartseer en is desperaat om haar man se moordenaar op te spoor.