Met hierdie boek word jy uitgedaag om jou skeppende gees vry te laat. Hierdie alles-in-een-handwerkboek bevat meer as 40 handwerktegnieke met talle opwindende projekte wat die beginner en die handwerkspesialis sal inspireer om 'n nuwe stokperdjie of projek aan te pak.