Ongelooflike ware verhale wat God se almag en ingryping in die lewe van sy kinders illustreer. Gerangskik in 'n toeganklike A-tot-Z formaat volgens die betrokke karaktereienskap van God.
Author:
Benescke Janse van Rensburg
Publisher:
STASSEN BOEKWINKELS