Die groot temas van die Nuwe Testament is nie veronderstel om op hul eie ondersoek en verÂstaan te word nie. In Ontdek die boodskap van die Nuwe Testamentbespreek Jan van der Watt en Francois Tolmie die hoofmomente van die Nuwe Testament een vir een; op so ân manier dat ân leser ontdek wat die Nuwe Testament vandag vir gelowiges te se het.
Publisher:
CHRISTIAN ART DISTRIBUTORS