Ont- is Å drama oor die reis van âgrootwordâ, Å studie oor die samestelling van Å gesin en die vreugdes van vryheid en vlug. Die proses van menswording word met deernis geskets met behulp van die Groot Verseboek, Ma se grammofoonspeler en Pa se Camel filters.