Lemmer is 'n vryskut-lywag maar hy's laag af op die pryslys. Hy's die een met die kriminele rekord die gebrekkige sosiale vaardighede en die baie kort humeur.
Published Date:
07/10/2013
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
152 mm x 222 mm x 15 mm