'n Roman uit die pen van Ela Spence waar die leser 'n intieme kykie in die lewens van die karakters aan tafel kry. Die roman is 'n subtiele utibeelding van die krag van gebed maar met 'n helder boodskap.
Dimensions:
22 x 14.5 x 2 cm
Format:
Hardcover with dust jacket
Publisher:
J.P. van der Walt