Home/General Books/Ons praat Afrikaans : diverse mense : een taal - Douw Greeff
Description
Ons praat Afrikaans â diverse mense â een taal is meer as net nog ân fotoboek: dit is die eindproduk van ân projek wat sy ontstaan gevind het in een individu se liefde vir die Afrikaanse kultuur en taal Douw Greeff.