Die gesprek oor Afrikaans en die bruin mense wat die skrywers in hierdie boek aanroer is tydig in die opsig dat na al die ambivalensie oor die Afrikaans van ons hart en die onverkwiklike manier waarop ons in hierdie taal verdruk en misken is ons ons vry heid gekry het.