'n Lekker opgewekte rymstorie vol kleur drama en humor. Wanneer 'n klein seuntjie wyd en syd verkondig hulle hou partytjie is Leeu Krokodil Seekoei Luislang en Hiena maar al te gretig om te kom. Dan kry die seuntjie tweede gedagtes oor die gaste wat hom dalk kan opeet.