Home/General Books/Die ongelooflike onskuld van Dirkie Verwey - Charl-Pierre Naude
Description
Lees oor die vreemde werklikheid van mense wat meer as een maal lewe oor die jong man wat so skaam is dat hy nie op foto's kanvertoon nie en oor die intense liefdesverhouding van 'n paartjie wie se lewenspaaie net vir 'n paar sekondes gekruis het.