Met die Anglo-Boereoorlog op hande loop Catriona Fraser 'n jong meisie uit die Kaapkolonie se grensdistrikte weer vir Rudolf Dreyer van die buurplaas raak. Sy ontdek baie gou dat hy steeds die man is wat haar hart in sy hande hou.
Published Date:
01/01/2015
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
129 mm x 198 mm