Hierdie samestelling artikels wat in Leadership journal verskyn het is Bybelsgebaseerd bied geestelike leiding en bevat ook verhale uit die skrywer se eie lewe. Temas wat bespreek word sluit in: verstaan wat jou motiveer die wortel van leierskap en die privaat tye van 'n openbare leier.