Home/General Books/Omdat Ek So Lief is Vir Jou - Guido van Genechten
Description
Ysie Ysbeer weet al baie: waar die lekkerste visse swem hoe 'n sneeuvlokkie smaak dat die wind kan streel en byt en wanneer die son of die maan skyn. Hy weet ook hoe ver hy van sy mamma af kan dwaal sonder dat hy in gevaar is.