Hierdie boek is jou praktiese skryfgids met inspirasie uit die werk van vele skrywers en praktiese Maar hoe skryf ek?-wenke. Skryfterapie is 'n bewese manier om deur verlies en trauma te werk ongeag wat die aard of omvang van jou trauma is - om amper letterlik tot verhaal te kom selfs al dink jy jy nie kan skryf nie.